Vervanging vs Herstelwaarborg
Wat is die verskil tussen 'n "Replacement Warranty" en 'n "Repair Warranty". Hou die fynskrif dop! 'n "Repair Warranty" is gewoonlik waar hulle oor 'n tydperk vir jou die omsetter (inverter) kan regmaak. Die nadeel hiervan, nie alle verskaffers is bereid om daardie onkoste te dra nie. Daar is ook nie 'n tyd verbonde aan hoe lank dit gaan vat om daardie produk reg te maak nie asook die parte is nie noodwendig in die land nie. 'n "Replacement Warranty" is natuurlik die beter opsie. Baie verskaffers gee vir jou 'n 48 uur "replacement warranty". Dit wil sê, die verskaffer sal dus vir jou die nuwe produk koerier, waar jou installeerder die ou produk sal uithaal en die nuwe produk installeer. Daar is ook dus 'n baie korter "af-tyd" periode.

I’m extremely impressed along with your writing abilities as smartly as with the format to your weblog. Is that this a paid subject matter or did you modify it your self? Anyway keep up the excellent high quality writing, it is uncommon to look a nice weblog like this one nowadays!
Awesome https://shorturl.at/2breu